94.The Consolation

  1. Het Ons nie u bors vir u breed gemaak
  2. en die las van u weggeneem
  3. wat u rug gebuig het nie
  4. En u roem verhef nie
  5. Voorwaar, so kom gemak ná ongemak
  6. Voorwaar, so kom gemak ná ongemak
  7. Daarom, wanneer u van angs bevry is, strewe dan harder
  8. en spits u aandag alleen op u Heer toe