110.Divine Support

  1. Wanneer die hulp van Allah en die oorwinning kom
  2. sal u mense groepsgewys die godsdiens van Allah sien binne- gaan
  3. Verkondig die lof van u Heer en vra om Sy beskerming. Waarlik, Hy is Berouaanvarend